Serahni Symington

Gesinsvergaderings skep die belangrike gevoel van samehorigheid 

Gesinsvergaderings hou soveel voordele in. Kinders leer om hulle stem te laat hoor en dit ontwikkel ook ’n gevoel van samehorigheid binne die gesin. 

Gesinspret begin by saamwees en aan iets beplan 

Pappa roep: Almal om die tafel, dit is tyd vir gesinsvergadering! Skielik is die atmosfeer swaar van die spanning, want iemand is waarskynlik in die moeilikheid … Wanneer Pa of Ma sê, kom julle, daar is iets waaroor ons met julle moet praat, klop jou hart sommer in jou keel.

Gesinsvergaderings is so ’n lekker ...

Gesinsvergaderings hou soveel voordele in. Kinders leer om hulle stem te laat hoor en dit ontwikkel ook ’n gevoel van samehorigheid binne die gesin. Gesinspret begin by saamwees en aan iets beplan Pappa roep: Almal om die tafel, dit is tyd vir gesinsvergadering! Skielik is die atmosfeer swaar van die spanning, want iemand is waarskynlik in die...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle ...

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte ...

Scroll to Top