
Span gebalanseerde peuselhappies in vir goeie gesondheid
- Nuwe jy MENTOR
- Minette Visser
Om te peusel of nie te peusel nie ... Peuselhappies hou verskeie voordele en nadele in. Die belangrikste is egter om vas te stel wat jou rede vir peusel is.
Peuselhappies werk nie ewe goed vir almal nie
Bio-individualiteit beteken dat ons almal verskillende is ten opsigte van ons voedingsbehoeftes om op ons gesondste te wees. Ons kan daarom nie net blindelings ’n leefstyl of dieet navolg nie. Peuselhappies is egter iets wat vir baie mense kan werk omdat ’n mens dit bloot by jou behoeftes kan aanpas.
Ons is almal verskillend geskape. Ons almal se behoeftes verskil. Dit beteken dat wat vir my werk, nie noodwendig vir jou gaan werk nie.
Om te peusel kan ’n mens gewig laat optel en nog probleme veroorsaak. Óf dit kan jou gewig laat verloor en sodoende fantasties laat voel. Dit hang net alles af van wat jy kies, wanneer jy dit kies en of jy regtig daardie peuselhappie nodig het.
Om te peusel hou ’n hele klompie voordele in. Dit verskaf ’n hupstoot aan jou energievlakke tussen maaltye en hou jou bloedsuikervlakke konstant.
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou boeretroos skuldvry kan ...
Oefen jy net wanneer jy gewig wil verloor? Wanneer jou boude ’n bietjie kleiner moet wees vir daardie nuwe denim? Oefening hou egter soveel meer ...