#MansGenoeg Dr. Johan Beukes

Uitputting word geleidelik gevaarlike uitbranding 

“Dit is nie net een ding nie, maar eerder die kombinasie van stresfaktore wat maak dat jy nader aan uitbranding beweeg,” sê leierskapsafrigter, DR. JOHAN BEUKES. 

Wees bewus van wat jou uitgebrand laat voel 

Uitbranding in die werksomgewing word veroorsaak deur ’n oorweldigende werkslading wat nie volhoubaar is nie.

Dit is normaal om nou en dan oorweldig te voel. Wanneer dit aanmekaar begin gebeur, kan jy maar weet jy is op die pad na uitbranding toe.

Wanneer jy voel dat jy beheer verloor, dat jy nie jou vinger op alles kan hou nie, kan dit aanleiding tot uitbranding gee

Soms mag jy onvoldoende inspanning ervaar, asook onvoldoende belonings vir jou inspanning. Dan kan jy maar weet, jy beweeg nader aan uitbranding.

’n Gemeenskap se ondersteuning is baie belangrik. As jy dit nie het nie, kan dit een van die redes vir uitbranding word.

Baie keer speel ’n gebrek aan regverdigheid ook ’n rol. Wanneer jou eie waardes nie in pas is met jou take nie, probeer jy bewys wat vir jou belangrik is, maar niemand ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Wanneer ’n mens deur trauma en uitdagings gaan, moet jy aan iets vashou,” sê verhoudingskenner en motiveringspreker LYNETTE BEER. Glo in God se beloftes wanneer ...

“Ek het al gesien wanneer ek vir mense bid hoe hulle genesing ervaar,” sê radio–aanbieder BENESCKE JANSE VAN RENSBURG. Gebed het die krag om te ...

Scroll to Top