Grimeerkunsies vir ’n vars, natuurlike voorkoms

Velsorg vir jou veltipe én begroting

Velsorgmiddels val hoofsaaklik in twee kategorieë, naamlik kosmetiese, oor-die-toonbank produkte en mediese velsorgprodukte.

Kosmetiese produkte werk oorwegend op die oppervlak, bevat minder aktiewe bestanddele en is veilig vir amper alle veltipes. Hulle laat jou lyf lekker voel en ruik en is gewoonlik goedkoper, tensy hulle ingevoer word.

Mediese velsorgprodukte word geformuleer om die dieper lae van die vel te penetreer en spesifieke kondisies soos velvlekke, selluliet, vergrote porieë en aknee te behandel. Dit word veral ook gebruik om veroudering, verlies van elastisiteit of tonus en sonskade teë te werk.

Deel die artikel

Méér artikels

’n Olierige vel word deur oormatige afskeiding deur die oliekliertjies in die vel veroorsaak. Die opeenhoping van olie op die buitenste vellaag kan witkoppies, swartkoppies, ...

Enige veltipe kan sensitiwiteit ondervind, trouens ’n verrassende aantal vroue sukkel met dié toestand, wat kan wissel van matig tot ernstig. “Sensitief” en “allergies” beskryf ...

Scroll to Top