Verander jou voorkoms met die regte grimering [PROMOSIE]

Verander jou voorkoms met die regte grimering [Promosie]

Catrice se nuutste reeks grimering sal verseker dat jy elke dag op jou beste lyk, sonder om te veel ekstra moeite te doen.

Dit is moeilik om die lewe, met al sy uitdagings, aan te durf as jy nie goed voel oor jou voorkoms nie.

Die regte grimering kan die wêreld se verskil maak en selfs ’n paar koppe laat draai wanneer jy by ’n vertrek instap.

Jou oë is meer as net die vensters van jou siel

Maak seker dat jy asems wegslaan wanneer jy oogkontak maak danksy een van Catrice se nuwe reeks moet-hê-oogskadu’s.

Daar is 14 natuurlike kleure om van te kies, so of jy nou aardse bruine, waaghalsige bessieskakerings of lewendige koraalkleure verkies, daar sal iets wees wat vir jou sal werk.

Rond jou voorkoms af met ’n waterbestande oogomlyner wat heeldag hou en jou oë op die regte manier sal beklemtoon.

Beïndruk almal wat jy ontmoet met Space Glam Chrome Eyeshadow, wat ’n multidimensionele effek bied en elkeen wat jou sien sal betower.

Rond die prentjie af met ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Die regte lipkleur kan jou voorkoms sommer onmiddellik opkikker. Maar hoe kies ’n mens uit die reënboog-warboel van opsies? Daar is ’n ongelooflike verskeidenheid grimeerprodukte ...

Catrice se nuutste reeks grimering sal verseker dat jy elke dag op jou beste lyk, sonder om te veel ekstra moeite te doen. Dit is ...

Scroll to Top