Vergewe en dankbaar is beste maats Rouchelle Liedeman

Vergewe en dankbaar is beste maats

Haar stem van hoop leer ander die kuns van dankbaarheid. Ná ’n moeilike tyd het sy geleer om te vergewe. ROUCHELLE LIEDEMANN, ma van drie en sangeres, gee raad wat sy eers self moes volg.

Die harde werklikheid van verlies het my laat besin.

‘n Paar jaar terug het ek een van my grootste kontrakte verloor. My tienerdogter het haarself ook in ’n donker tyd bevind weens klasmaats wat hulle eie lewe geneem het.

Diegene wat my goed ken, weet dat ek myself nie onder omstandighede begrawe nie, maar ’n moeilike tyd het my gedwing om my pause-knoppie te druk en introspeksie te doen.

My selfbejammering en wensdenkery is vierkantig in die oë gekyk. Selfondersoek kan ’n openbaring wees, glo my.

Eerlike introspeksie is vir baie mense ’n ongemaklike proses.

’n Mens raak bang vir wat na vore gaan kom ... Jy voel oorweldig en sien dele van jouself wat jy eerder wil wegsteek.

Ek moes deur hierdie tyd gaan – gedwing word om selfondersoek te doen. Dit het my vir die volgende ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ma-wees kom met baie uitdagings, maar selfs in die moeilikste tye is NADIA BEUKES dankbaar vir die voorreg om ’n ouer te kan wees. Niks ...

SCHEPPEL – die boerseun met die lang hare en viool. Op sy unieke manier gee hy nuwe lewe aan Afrikaanse treffers. In my gesin het ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!