’Ek verander graag ander vroue se lewe’

Ek verander graag ander vroue se lewe

JOANI JOHNSON, ’n voormalige Mev. Suid–Afrika, is ’n entrepreneur met ’n hart vir mense. Sy wil graag haar skoonheidsplatform gebruik om vroue te bemagtig. 

Hê mense wat vir jou bid en jou aanmoedig 

Tyd saam met my familie is vir my belangrik. Ek het in die Vrystaat grootgeword en ek is dankbaar vir die goeie waardes waarmee my ouers my grootgemaak het.

Van my gunstelingherinneringe is om op ’n Sondag ná kerk om die kombuistafel saam met my gesin te kuier en aan lekker varsgebakte skons en ...

JOANI JOHNSON, ’n voormalige Mev. Suid–Afrika, is ’n entrepreneur met ’n hart vir mense. Sy wil graag haar skoonheidsplatform gebruik om vroue te bemagtig. Hê mense wat vir jou bid en jou aanmoedig Tyd saam met my familie is vir my belangrik. Ek het in die Vrystaat grootgeword en ek is dankbaar vir die goeie waardes waarmee...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Aanbieder en aktrise LINDIE STRYDOM het geleer om die wonder van die klein oomblikke te omhels en vreugde te vind in die lewe se kleinste ...

CHANTEL STRUWIG werk hard om die beste weergawe van haarself te wees en sodoende lewens te verander. Sy gebruik sosiale media om vroue te motiveer. ...

Scroll to Top