Hoeveel keer gebeur dit met jou? Jy neem besluite gegrond op wat ander vir jou sêofdoen. Desperaat om in te pas, doen jy iets dom en gee dan iemand anders die skuld.Neem jy besluite wat positief is vir jou lewe, of neem jy besluite wat jou toekomsskade kan berokken?
![[OUDIO] Hy moet meer word en jy minder](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Ronde_Gesigfoto-1.webp)
[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se