[VIDEO] Die eienskappe van ’n Geruste Groen temperament 

[Episode 8 – Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer]

Is jy dalk ’n Geruste Groen? Hulle is introverte. Hulle is verhoudingsmense. Hulle sien die glas altyd halfleeg en vermy konflik. Hulle lyk dalk skaam, maar kan ferm optree. Hulle het ook ’n droë sin vir humor. 

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top