[VIDEO] Die eienskappe van ’n Gewilde Geel temperament

[Episode 4 – Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer]

Is jy dalk ’n Gewilde Geel? Hulle is ekstroverte. Hulle is die persoon wat vat, voel en vry. Hulle is ’n verhoudingsmens en blaas lewe in enige partytjie. Hulle is goeie leiers en altyd optimisties.

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top