[VIDEO] Here, maak my stil wanneer ek moeg voel
- Geloof MENTOR
- Liesel Krause-Wiid
Liesel Krause-Wiid gesels in hierdie video oor uitbranding en om stilte by die Here te vind.
Uitbranding beteken letterlik om sonder brandstof te wees. Ons voel uitgeput en sielsmoeg. Sommige het klaar sonder petrol langs die pad gaan staan.
Fotograaf het op ’n keer foto’s van graad eens by ’n skool geneem.
Een dogtertjie was vreeslik op haar senuwees, en die fotograaf probeer toe om haar op haar gemak te laat voel. Hy vra haar wat sy eendag wil word as sy groot is.
Die dogtertjie antwoord ewe kordaat: “Moeg. As ek groot is, gaan ek moeg wees.”
Vir meer inhoud van Liesel Krause-Wiid, kliek hier:
Video, Oudio en Artikels
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Wouter Snyman
- Wouter Snyman
Die beste tyd om vir aftrede te begin spaar is in jou vroeë twintigs, maar sê nou ek het dit nie gedoen nie, is alles ...
Gustav Gous
- Gustav Gous
GUSTAV GOUS se werk weerspieël ’n diep verbintenis om ander te bemagtig. Hy gesels oor gesonde selfstandigheid en hoe om jou toekoms te verbeter. Te ...
Ina Wilken
- Ina Wilken
Gryskrag se INA WILKEN is bekend vir haar toewyding om verbruikers op te hef en hulle regte te verdedig. Vir haar is ouderdom net ’n ...