[VIDEO] Hoe om te keer dat uitbranding plaasvind

Leer om die tekens van uitbranding betyds raak te sien … Jy kán terugbons, jou passie vir die lewe terugkry en selfs weer floreer wat jou verhoudings en die lewe betref!

DR JOHAN BEUKES is ’n leierskap- en besigheidsafrigter wat leiers en spanne afrig om te floreer te midde van verandering en diversiteit. Hy is die redakteur van die mansbediening MansGenoeg!, en maak ’n groot verskil as ’n plaaslike en internasionale motiveringspreker.

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top