[Episode 7 – Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer]
’n Rasende Rooi is baie outokraties, aggressief, ego-sentries en humeurig. Hulle toon nie maklik simpatie nie. Maar hulle is uitstekend met tydsbestuur. Hulle is doelgerig, ambisieus en het ’n positiewe uitkyk op die lewe.
![[OUDIO] Hy moet meer word en jy minder](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Ronde_Gesigfoto-1.webp)