“Hou vas aan God se Woord. Druk deur elke seisoen van jou lewe, want ons almal maak foute. Leer daaruit en maak die beste van elke geleentheid,” sê die sanger Ruan Josh.

[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se