[VIDEO] Rig jou gedagtes op Hom

Wees versigtig wat jy dink, want dit kan fisies nadelig wees vir jou. Spreuke 27:19 sê: Soos jou gesig weerkaats in water, so wys iemand se hart wat in hom aangaan.

Jou onderbewuste kan nie onderskei tussen waar en onwaar nie. Met ander woorde, as jy negatiewe gedagtes dink, gaan hulle begin wortels kiet. As jy lank genoeg op ’n bepaalde afbrekende manier dink, sal jou onderbewussyn dit begin glo. Daarom moet ons maak soos Paulus sê: Elke gedagte gevange neem en dit gehoorsaam maak aan God.

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top