[VIDEO] Spaar op mediese koste
- Geldsake MENTOR
- Wouter Snyman
Ek en jy het ’n goeie kans om baie oud te word, want talle mense leef vandag tot in hulle tagtigs. Begin sommer vandag om geld weg te sit vir mediese uitgawes vir eendag...
Dis doodgewoon waar dat die uitwerking van tegnologie beteken ons gaan baie langer leef, maar nie noodwendig gesonder nie. Wanneer jy met ouer mense praat, veral diegene in hulle sestigs en sewentigs, kom jy agter die grootste gedeelte van hulle geld word maandeliks aan mediese uitgawes bestee. Dis daarom belangrik om vroegtydig hiervoor voorsiening te begin maak.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Mia Slabbert
- Mia Slabbert
MIA SLABBERT is ’n gesoute joernalis, ma, sakevrou en aanbieder van Grootplaas. Sy het op haar lewenspad geleer om haar eie waarde te besef. Ek ...
Susan Coetzer
- Susan Coetzer
Integriteit is vir die skrywer en aktrise SUSAN COETZER baie belangrik. Dit is meer as net eerlikheid en opregtheid, jou woorde en aksies moet in ...
Jannie Putter
- Jannie Putter
Om ligter deur die lewe te gaan moet jy begin om met ’n nuwe oog te kyk. Jou uitkyk beïnvloed immers jou woorde, dade en ...