[VIDEO] Vergifnis is nie ‘n gevoelsdaad nie

’n Mens maak talle onaangename gebeurtenisse in jou lewe bymekaar; dit kleef aan jou psige soos mossels aan ’n skip se bodem. Om daarvan ontslae te raak, moet jy elkeen wat jou ooit leed aangedoen het, vryspreek, ongeag wat hulle gedoen het.

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top