‘Vind tyd vir jouself as ma’

Vind tyd vir jouself as ma

SERAHNI SYMINGTON, Voelgoed se ouerskapkenner, se besige skedule kry haar soms onder. Dis belangrik om tyd te maak, asem te skep en jou ewewig te herwin.

Vind ’n balans tussen jou pligte en ontspanning

Die moderne lewe is baie besig en ’n vrou se rol het aansienlik verander. Deesdae is jy nie net ’n ma en huweliksmaat nie, maar ook ’n kollega of selfs ’n besigheidseienaar.

Om al die pligte – wat hierdie onderskeie rolle behels – te balanseer, kan ’n groot uitdaging wees.

Deel die artikel

Méér artikels

NADIA BEUKES is ’n aktrise, aanbieder, en ma van twee klein lyfies. Geen negatiewe gedagtes kry vastrapplek in haar hart nie. In plaas daarvan om ...

CHANTEL STRUWIG werk hard om die beste weergawe van haarself te wees en sodoende lewens te verander. Sy gebruik sosiale media om vroue te motiveer. ...

Scroll to Top