“Wanneer ’n mens deur trauma en uitdagings gaan, moet jy aan iets vashou,” sê verhoudingskenner en motiveringspreker LYNETTE BEER.
Dikwels ly ons op soveel verskillende maniere. God neem nie die pyn en swaarkry weg nie, al het ons Hom lief en vertrou ons Hom.
Vir jare lank het ek geworstel om dit te verstaan, totdat ek ontdek het dat ons in ’n wêreld leef wat stukkend is. Gebroke, weens die mens se sonde. Sonde was nooit deel van ...
“Wanneer ’n mens deur trauma en uitdagings gaan, moet jy aan iets vashou,” sê verhoudingskenner en motiveringspreker LYNETTE BEER. Glo in God se beloftes wanneer jy gebroke voel Dikwels ly ons op soveel verskillende maniere. God neem nie die pyn en swaarkry weg nie, al het ons Hom lief en vertrou ons Hom.Vir jare lank het ek...
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
“Jou werk as ’n Spreuke 31-vrou is om jou man met jou sterkpunte aan te vul,” sê voorkomskonsultant, skrywer en motiveringspreker ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER. God se ...
“Geld maak geld. Baie min mense verstaan dit totdat hulle dit in die praktyk sien gebeur,” sê sakeman en finansiële kenner WOUTER SNYMAN. Skep welvaart ...