#5MinuteMetGod Liesel Krause-Wiid

Waar om hoop te vind wanneer alles hopeloos voel 

Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die lewe se moeilikste oomblikke. 

Leef elke dag voluit, want daar is altyd uitkoms 

Iemand het gesê ’n mens kan 40 dae sonder kos klaarkom, drie dae sonder water, agt minute sonder suurstof ... maar sonder hoop nie eers een sekonde nie. 

Meer as tweeduisend jaar gelede het die antieke Griekse filosoof Plato gesê dit wat die mens van die res van die skepping onderskei, is ...

Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die lewe se moeilikste oomblikke. Leef elke dag voluit, want daar is altyd uitkoms Iemand het gesê ’n mens kan 40 dae sonder kos klaarkom, drie dae sonder water, agt minute sonder suurstof … maar sonder...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top