
Wanneer jy… Sukkel om jouself te aanvaar
Ons wil altyd maerder of mooier wees! Ons kyk meestal ons goeie eienskappe mis en word gepootjie deur ’n ongesonde selfbeeld. Kitsdiëte, onrealistiese verwagtinge en om jouself gedurig te kasty, is nie die antwoord nie.
Kitsdiëte is aan die orde van die dag. In elke tydskrif lees ’n mens ‘n nuwe metodes om te verslank en al hierdie metodes se sogenaamde deskundiges beloof gewigsverlies met die minste moeite.
As jy hierin glo, laat jy toe dat mense met jou kop smokkel en voer jy jou denke gemorskos!
Die mense wat kitsdiëte uitdink, gee heel waarskynlik nie eens om dat jou gesondheid daaronder ly en jou selfrespek ’n knou kry wanneer die vinnige gewigsverlies sommer weer verdubbel nie.
Goeie dieetkundiges sal vir jou sê die enigste manier om gewig te verloor en dit só te hou, is om ’n gesonde leefwyse te beoefen.
Wanneer jy op dié manier na jou liggaam omsien, doen jy dit op die beste manier moontlik – soos God van jou verwag.
Jou innerlike krag en vrede kry jy by Hom
Met ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Wanneer jou gebede onbeantwoord bly, is dit maklik om mismoedig te voel. Leer hoe om onvervulde verwagtinge te hanteer en geloof te hê in God ...
Almal ken die gevoel: Vrees vir môre, vrees oor jou geldsake of jou veiligheid. Mense bekommer hulle siek! Gelukkig kan jy ophou stres en vry ...