
Wanneer jy weerhou word van wat belangrik is
- Werk
- Johan van Lill
Om baie besig te wees is sinoniem met die moderne wêreld, maar wat beteken dit werklik en hoe beïnvloed dit die dinge wat regtig belangrik is?
Wanneer jy te besig is om by dinge wat regtig saakmaak in jou lewe uit te kom, is dit interessant dat hierdie spesifieke insig oor jouself in jou blindekol skuil. Almal om jou is bewus daarvan, behalwe jy!
Om baie besig te wees is sinoniem met die moderne wêreld van tegnologie en spoed, maar wat beteken dit regtig en hoe beïnvloed dit jou verhoudings wat veronderstel is om die belangrikste aspek van jou lewe te wees?
Besigwees kan maklik ’n kruk word om dinge in die lewe te vermy. “Ek is te besig om nou aan jou aandag te gee. Ek kan nie nou die probleem oplos nie. Ek moet gou eers iets anders doen.”
Elke keer wat jy hierdie woorde uiter, is die ontvanger besig om een treetjie terug te staan. Elke treetjie bring meer afstand en voor jy jou oë uitvee, staan jy alleen, want die afstand het so groot geword dat jy omtrent ’n brug moet bou ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Verander jou perspektief met afstand. ETIENNE PIEK leer jou hoe ’n tree terug kan lei tot persoonlike groei, vars idees en ’n heel nuwe toekoms ...
Hoe gaan ek vandag effektief wees? Bestuur jou tyd, projekte en doelstellings om jou te help om die beste gebruik te maak van elke geleentheid. ...