Wat as iemand my teleurstel?
- GeloofsVRAAG
- Susan Coetzer
Dis dalk ’n vriendin. ’n Kollega. Of ’n bekende na wie jy opgesien het. Hulle het gesê hulle glo een ding maar toe anders geleef. Jy is teleurgesteld ...
Teleurstelling hoef jou nie jaloers te maak nie
Ek was self al die prooi van jaloesie. Ek het tot my eie verbasing ’n “gewilde” Christelike spreker geraak sonder om dit doelbewus na te jaag.
Afgunstige “berigte” is al buite konteks, sonder ’n onderhoud of my medewete, geplaas.
Ek het egter elke aanslag op my gees oorleef deur my oë en ore op Hom te rig. Ek is Sy oogappel, Sy geseënde! En jý ook. Fokus daarop, dan is daar geen rede om afgunstig te wees nie.
Jaloesie is gevaarlik. Saul se afguns het hom in vrees laat lewe. Dit was sy lewenslange obsessie om Dawid uit te roei in plaas van om op sy eie gawes te fokus.
Almal het al ’n jaloerse oomblik beleef. My eerste oudisie as jong aktrise was vir die hoofrol in Sterretjie.
Ek ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Is jy vinnig om jouself met ander te vergelyk en dan voel jy nie goed genoeg nie? Omarm eerder hoe spesiaal die Here jou geskape ...
Almal smag na minder konflik en meer vrede. Dit lyk of mense nie eens in geloofsgroepe met mekaar kan klaarkom nie. Die opdrag staan: Wees ...