Wat die Bybel sê oor … Verandering
- BybelANTWOORD
- Victor Grootboom uit Nog ’n jaar met God
Baie mense voel hulle het na ’n ander land verhuis sonder om eens ’n tas te pak. Alles het verander en niks sal ooit weer dieselfde wees nie. Hulle voel soos vreemdelinge in Suid-Afrika.
Laat verandering jou voel soos ‘n vreemdeling?
Dalk voel jy ook soms soos ’n banneling in jou eie land. Of in jou eie huis, kerk, gemeenskap, of selfs by die werk.
By die riviere van Babel, daar het ons gesit, en ons trane het gevloei as ons aan Sion dink (Psalm 137:1).
Deel die artikel
Méér artikels
Geduld is ’n Goddelike krag. Geduld gee ’n mens die vermoë om probleme of swaarkry te verduur, sonder om angstig of geïrriteerd daarmee te raak. ...
Ons hele lewe word deur hoop gerig. Hoop is die vertroue dat die Here sal, terwyl geloof die oortuiging is dat Hy kan, sê LYNETTE ...
Teken in op Voelgoed se nuusbrief
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!