Wat die Bybel sê oor ... Geduld

Wat die Bybel sê oor … Geduld

Geduld is ’n Goddelike krag. Geduld gee ’n mens die vermoë om probleme of swaarkry te verduur, sonder om angstig of geïrriteerd daarmee te raak. 

Geduld is ’n vermoë wat bewustelik aangeleer kan word 

Geduld is beslis ’n vermoë wat aangeleer en versterk kan word deur dissipline, selfdissipline en/of keuse. Dit geld nie net vir kinders nie; volwassenes ook. 

… dit is goed om geduldig te wag op die hulp van die Here; dit is goed vir ’n mens om sy las in sy jeug te dra. ...

Geduld is ’n Goddelike krag. Geduld gee ’n mens die vermoë om probleme of swaarkry te verduur, sonder om angstig of geïrriteerd daarmee te raak. Geduld is ’n vermoë wat bewustelik aangeleer kan word Geduld is beslis ’n vermoë wat aangeleer en versterk kan word deur dissipline, selfdissipline en/of keuse. Dit geld nie net vir kinders nie;...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ons hele lewe word deur hoop gerig. Hoop is die vertroue dat die Here sal, terwyl geloof die oortuiging is dat Hy kan, sê LYNETTE ...

Elke dag bring nuwe genade. Om te weet dat ek níks verdien nie, maar álles het, is God se vrye guns vir my lewe. Dit ...

Scroll to Top