Wat die Bybel sê oor ... Hoop

Wat die Bybel sê oor … Hoop

Wat hou die toekoms in? Dit is die vraag op baie se lippe, en sommer ook ’n teken dat hulle nie baie positief voel nie. Die antwoord is eenvoudig: Daar is hoop – vertrou net op Hom!

Hoop is wat ons aan die gang hou

Wat sou die lewe sonder hoop gewees het? Jy sê gereeld: “Ek hoop jy sal gelukkig wees/die werk kry/die eksamen slaag.” Maar ware hoop is in die hemel gevestig.

“Soos die môreson sal Hy opgaan en uit die hoogte op ons afstraal ...

Wat hou die toekoms in? Dit is die vraag op baie se lippe, en sommer ook ’n teken dat hulle nie baie positief voel nie. Die antwoord is eenvoudig: Daar is hoop – vertrou net op Hom!Hoop is wat ons aan die gang houWat sou die lewe sonder hoop gewees het? Jy sê gereeld: “Ek...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ons hele lewe word deur hoop gerig. Hoop is die vertroue dat die Here sal, terwyl geloof die oortuiging is dat Hy kan, sê LYNETTE ...

Elke dag bring nuwe genade. Om te weet dat ek níks verdien nie, maar álles het, is God se vrye guns vir my lewe. Dit ...

Scroll to Top