Weet dat God by jou is

Weet dat God by jou isย 

Moenie dat vrees jou blydskap steel nie. Skrywer en predikant LIESEL KRAUSE-WIID het vrouens tydens die Vroue wat glo funksie aangemoedig om God te vertrou.ย 

Stilte gee geskenke van vreugde en vredeย 

As vrees jou beetpak, as vrees jou vreugde steel, vat dit na die Here toe. Bid daaroor. Doen dit waaroor jy beheer het, en dan haal jy asem. Weet dat God by jou is.

Jy hoef nie jou beste te vertrou nie, jy vertrou God. Hy is in beheer. Hy hou my toekoms in sy hande.

Innerlike en uiterlike genesing vind plaas wanneer ek oorgee aan God. Dit bring heelheid, fisiese heelheid, en ook innerlike vrede. Die meeste groot siektes van ons dag is as gevolg van stres. So, laat gaan.

Om te besef hoe afhanklik jy van God is is ล‰ goeie plek om te wees. In Matteus 5 sรช Jesus: Gelukkig is die wat weet hoe afhanklik hulle van My is.

Verklaar jou afhanklikheid. Alles hang nie van my en jou ou poginkies af nie. Ons het ล‰ God wat na ons kyk. Hy ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Mรฉรฉr artikels

Vrede is nie afhanklik van voorspoed of sukses nie. SUSAN COETZER het tydens die Vroue wat glo-retreat vertel geluk is moontlik te midde van uitdagings. ...

Jou bediening maak saak. MELISSA SWART het tydens die Vroue wat gloโ€“retreat beklemtoon om die regte fokus te behou as dit kom by jou hart, ...

Scroll to Top