Artikels

Help, Ma! Ek voel nie ek behoort nie
Alle ouers vrees dat hulle kinders onder groepsdruk sal swig. Laat hulle voel dat hulle in die gesin tel, en die stryd is halfpad gewen. ...

Wees deel van jou kind se studiereis [Promosie]
Die Noordwes-Universiteit (NWU) ondersteun jou kind (en die groter gesin) in die oorgangsfase tussen kindwees en volwassenheid, sodat dit so kommervry en aangenaam as moontlik ...

Maak leer maklik en lekker [Promosie]
Die Wolkskool maak leer maklik en lekker en sal jou kind help om die goeie punte te kry wat hy so graag wil hê. Ná ...

Slim ma’s maak óók foute
Jy en skuldgevoelens oor jou kinders is dalk al ou vriende. Wees gerus, selfs mense met baie kennis oor kinderopvoeding maak soms ’n blaps. Opvoeding ...

Spring gou om jou kind se toekomsdrome waar te maak! [Promosie]
Sit saam met jou kind en verken die verskeie keuringskursusse wat by NWU aangebied word. Help om programme te identifiseer wat by hul akademiese belangstellings ...

Maak ’n goeie kansvatter groot!
Om te waag is om te groei. Dit kan egter gevaarlik wees om risiko’s te loop. Hoe leer jy jou kind om gesonde kanse te ...

Bou ’n hegte band met jou kind
As jou kinders groter word, beweeg hulle ’n bietjie verder weg van jou. Hoe sorg jy dat daar ’n stewige band van liefde tussen julle ...

Baklei minder met jou kinders
Rusies met jou kinders is so uitputtend. Oor huiswerk, slordige kamers, daardie slimfoon aan tafel… Miskien is dit tyd om die wapens neer te lê. ...

Maak jou kind reg groot
“Maak ek my kind reg groot?” Dit is ’n vraag waarmee elke ma worstel. Só kry jy jou kroos lag-lag reg vir die lewe. Laat ...