Maak ’n goeie kansvatter groot!
- Oulike ma
- Vertaal en verwerk uit Raising children who soar (Susan Davis) deur Ilze Ludick.
Om te waag is om te groei. Dit kan egter gevaarlik wees om risiko’s te loop. Hoe leer jy jou kind om gesonde kanse te waag?
Ontwikkel die vermoë om gesonde kanse te waag
Gesonde, gebalanseerde kinders moet kanse kan waag. Dit leer hulle oor vrees en moed. Dit laat hulle dinge beleef, laat hulle groei en laat hulle voel hulle lééf. Jou werk is om jou kinders voor te berei vir die lewe sodat hulle dit vol selfvertroue, met respek vir ander en produktief kan aanpak.
Deel die artikel
Méér artikels
Jy en skuldgevoelens oor jou kinders is dalk al ou vriende. Wees gerus, selfs mense met baie kennis oor kinderopvoeding maak soms ’n blaps. Opvoeding ...
Dis belangrik om jou kinders vroeg-vroeg al takies te gee om te verrig. Só word hulle fluks groot met die idee dat werk normaal is. ...
Teken in op Voelgoed se nuusbrief
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!