My idee van sukses lyk anders

My idee van sukses lyk anders

Sy is geliefd, gelukkig, bekend en suksesvol, maar RIANA NEL jaag nie een van hierdie dinge na nie. Die bron hiervan lĂȘ elders, want haar fokus lyk anders. Dit word gedryf deur ’n diep geloof wat elke dag haar keuses en ingestelheid teenoor die lewe beĂŻnvloed.

Moet ek, of moet ek nie.

Dít was die eerste gedagte toe ek daardie dag op die lughawe ’n bekende gesig tussen die klomp vreemdelinge om my raaksien.

Dit was ’n moeilike tyd. ’n Persoonlike stryd met baie vrae en onsekerhede. My kop het oortyd gewerk. “Hoe moet ek maak, Here? Watter kant toe? Help asseblief.” 

Toe sien ek die man op die lughawe raak. Dit was die stigter, en in daardie stadium, senior pastoor van die massiewe Hillsong Kerk in Australië.

DĂ­s mos nou ’n ou wat antwoorde sal hĂȘ, het ek gedink. ’n Man van God wie se gebede seker reguit opgaan hemel toe â€Š

Die versoeking was groot om hom tromp-op te loop, myself voor te stel, en te vra dat hĂœ vir my bid. Dat hĂœ antwoorde gee.

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

ANZÉL RABIE bekend vir AnzĂ©l in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe, hoe geloof haar dra, en natuurlik oor ...

Van pyn na verlossing! REYNARDT HUGO, die geliefde dr. Tertius Jonker in Binnelanders, deel sy inspirerende getuienis van geloof, hoop en ongelooflike transformasie. Jy het ...

Scroll to Top