[VIDEO] Is jy net moeg of ly jy aan uitbranding?
- Self
- Tilesia Colyn
Daar is 'n fyn lyn tussen soms moeg wees, gespanne voel en sukkel om te slaap, en om op die rand te wees van totaal en alle uitbranding. Maak moegheid dit vir jou moeilik om uit die bed te klim? Sukkel jy om deur ‘n normale werksdag te kom? Dalk is jy uitgebrand.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Serahni Symington
- Serahni Symington
As mamma en vrou hou ons die atmosfeer in die huis in ons hande en ons stemtoon vas. ’n Kalm ouer, het ’n groot uitwerking ...
Jannie Putter
- Jannie Putter
Om ligter deur die lewe te gaan moet jy begin om met ’n nuwe oog te kyk. Jou uitkyk beïnvloed immers jou woorde, dade en ...
Sunet Vermaak
- Sunet Vermaak
“Miskien kom ons op ’n stadium waar ons moet begin sê: kom ons hou net bietjie op koop,” sê SUNET VERMAAK. Doen meer met die ...