Ek ken vrees – Elizma Theron
- Bekendes
- Elizma Theron
ELIZMA THERON kan sing oor die lief en leed van die lewe, want sy het al self die goeie en die slegte daarvan beleef, deurleef en oorleef ‒ en sterker anderkant uitgekom. Sy het stukkie vir stukkie die lewe begin terugvat ... totdat haar vrees uiteindelik vervang is met vrede en vryheid.
Hoe jy vrees hanteer is jou besluit
Die lewe het al ’n paar opslagballe in haar rigting afgestuur, maar dan slaan sy – sonder om dit vooraf te beplan – ’n kishou terug. Alles uit pure genade.
Soos toe sy heeltemal uit karakter uit, een nag opstaan en haar en Nico se slaapkamerdeur gaan sluit het. “Ek het nie geweet hoekom nie. Kort daarna het my ma in die kamer verder af in die gang kliphard begin gil, en aanhou gil.”
Elizma Theron se hart en kop het vir ’n oomblik gaan stilstaan. Alles voel onwerklik.
“Dis net ’n spinnekop in die bed ... dit kán nie iets anders wees nie,” het sy haarself probeer oortuig. “Jou brein wil dit nie glo nie. Maar dan word die geluide, die stemme, die ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Groot hartseer het die sangeres IRENE-LOUISE VAN WYK geïnspireer om te bly groei. Maar dit is ma-wees wat haar vir ewig verander het. “Tekkies Brand” ...
Dit lyk of geen uitdaging VANES-MARI DU TOIT bang maak nie. Of dit in die raadsaal van ’n korporatiewe maatskappy is of om ’n berg ...