Jy is méér as al jou mislukkings’ Mislukkings mislukking Andriette Norman Andriëtte Norman Andriette Andriëtte

‘Jy is méér as al jou mislukkings’

Foute en mislukkings kon ANDRIËTTE NORMAN dae aaneen laat tob. Maar nie meer nie! Daarvoor is die lewenslesse wat sy uit mislukkings geleer het, te kosbaar.

Kom Ouma koop vir julle roomys,” sê een van my lief-oumas, Johanna, terwyl sy in haar beursie krap. Dis ’n warm dag by die see en ouma wil die spul kleinkinders vreeslik graag met ’n koue leksel soetigheid bederf.

’n Nuuskierige, sewejarige ek, staan rankend op my tone en probeer ongesiens in haar beursie loer.

Daar is net ’n paar sente, merk ek ...

Foute en mislukkings kon ANDRIËTTE NORMAN dae aaneen laat tob. Maar nie meer nie! Daarvoor is die lewenslesse wat sy uit mislukkings geleer het, te kosbaar.Kom Ouma koop vir julle roomys,” sê een van my lief-oumas, Johanna, terwyl sy in haar beursie krap. Dis ’n warm dag by die see en ouma wil die spul...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Akteur en motiveringspreker FRANK RAUTENBACH het geleer dat die lewe nie net goed of sleg is nie. Dit gaan oor balans vind tussen die pyn ...

ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe, hoe geloof haar dra, en natuurlik oor ...

Scroll to Top