Quinoa-en-soetrissieslaai met sesamsaad

Quinoa-en-soetrissieslaai met sesamsaad

10 min. + gaarmaak 30 min.

1 groot slaai

Sesamsoetrissies

3/4 soetrissies in wiggies gesny. Behou pitte.

1 e olyfolie

1 e rou heuning

½ t sout

¼ t growwe swartpeper

2 t sesamsaad

Vir gekaramelliseerde uie

2 groot rooi-uie, gekap

1 e olyfolie

1 e rou heuning

1 t sout

Quinoa

2 k quinoa

4 k warm water

knippie sout

1 t droë pietersielie

Amandelmeel, vars roosmaryn

  1. Stel die oond op 200 °C. Berei ’n bakplaat voor met kleefsproei.
  2. Plaas die soetrissiewiggies op die bakplaat.
  3. Bedruip met olyfolie en rou heuning, besprinkel met sout, peper en sesamsaad.
  4. Plaas in oond vir 30 minute.
  5. Braai die opgekapte ui.
  6. Bedruip met heuning, besprinkel met sout. Gee kans dat die ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense 1 t olyfolie   4 snye brood   Vir die eiermengsel   6 eiers   1 t woestynsout of pienk sout   ...

10 min. + gaarmaak 15 min.4 mense filetmedaljons of braaivleis van jou keuse   1 t olyfolie   1 rooi slaai-ui, opgekap   3 e rou heuning   150 ...

Scroll to Top