Wat die Bybel sê oor … Sonde
- BybelANTWOORD
- Koos van der Merwe uit: Begin jou dag met God
Baie mense loop rond met ’n klomp bagasie uit die verlede. Dinge wat hulle terughou en steeds baie pyn veroorsaak. Niemand is sonder sonde nie. Neem jou sonde na Hom toe en word vry!
God oordeel oor sonde, maar wil jou help
Die mense het die vrou na Jesus gebring met wrede motiewe. Maar die storie draai anders uit, vir haar en vir ons elkeen. God sê: “Wie oordeel jou? Sekerlik nie Ek nie, Ek help jou.”
“[H]et nie een van hulle die oordeel oor jou voltrek nie? ... Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie” (Johannes 8:10-11).
Jesus vra ’n vrou wat owerspel gepleeg het hierdie vraag: Vrou, waar is jou beskuldigers? Het niemand jou veroordeel nie?
Wie van ons sal deur die lewe kan gaan en ongeskonde anderkant uitkom as ons só ondersoek moet word? Elkeen van ons het al êrens iemand teleurgestel of skeefgetrap.
Nie een van ons kan bekostig om klippe te gooi nie.
Só is hierdie vrou se skande uitgevind. ...
Teken in
Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Fiksheidskenner, BIANCA VAN RENSBURG, glo jy moet fiks wees in elke aspek van die lewe om gesond én gelukkig te wees, en jou volle potensiaal ...
Oorgangstye in jou lewe behoort nie jou lewensgehalte, of wie jy is, te verander nie. Kry maniere om verandering te hanteer sodat jy kan aan ...