Wat die Bybel sê oor ... Verandering

Wat die Bybel sê oor … Verandering

Baie mense voel hulle het na ’n ander land verhuis sonder om eens ’n tas te pak. Alles het verander en niks sal ooit weer dieselfde wees nie. Hulle voel soos vreemdelinge in Suid-Afrika.

Laat verandering jou voel soos ‘n vreemdeling?

Dalk voel jy ook soms soos ’n banneling in jou eie land. Of in jou eie huis, kerk, gemeenskap, of selfs by die werk.

By die riviere van Babel, daar het ons gesit, en ons trane het gevloei as ons aan Sion dink (Psalm 137:1).

Gaan sit jy ook soos die Israeliete op ’n ashoop en bekla jou lot? Blameer jy ook omstandighede en vir God vir die onregverdigheid wat jy rondom jou sien?

Ballingskap is altyd tydelik, want daar is ’n verwagting om terug te keer na jou geliefdes en vaderland.

Ons verstaan dit beter wanneer ons na die volk kyk wat deur die Babiloniërs weggevoer is. Na ’n vreemde land, weg van hulle geliefdes, godsdiens en kultuur.

Deur Sy krag verander baie van hulle die omstandighede rondom hulle en beïnvloed ander se ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dis moeilik om informasie waaraan ons blootgestel word oordeelkundig te gebruik. Wanneer die pad duister voel, onthou: Ons dien ’n God van wysheid. Wysheid is ...

Moenie op jou eie kragte staatmaak nie. Die boodskap uit die Woord vir jou vandag is: nie deur jou eie krag nie, maar deur sy ...

Scroll to Top