Hoe kry my kind ’n voorsprong in die lewe?
- Vra ’n mentor
- Manie Botha
“Hoe gee jy jou kind ’n voorsprong in die lewe? Deur vir jou kinders te sê: Watter plan kan jy maak?” sê die lewensafrigter MANIE BOTHA.
Ons as ouers moet ’n voorbeeld stel vir die manier hoe ons graag wil hê ons kinders moet lewe.
Ons moet begin om ’n bietjie nuut te dink oor ons eie lewens, want ons kinders kyk na hoe ons situasies hanteer. Ons kinders luister na ons woorde.
Ons kan begin om as ouers ’n bietjie meer doelbewus intensioneel te leef met die Woord as fondasie. Romeine 12 is vir ons ’n ongelooflike mooi riglyn daarvoor.
Hoe kan ons ’n nuwe denkpatroon kry van uit Romeine 12 om ons kinders by te staan sodat ons hulle regtigwaar ’n voorsprong in die lewe kan gee?
Kinders se sukses word bepaal deur die brein
In jou kop is daar ’n “brain tribe”. Nou wat is hierdie “brain tribe”?
Die eerste gedeelte is ou brain-buddy. Dis jou prefrontale korteks. Dit is die deel van jou brein wat jou help om die regte keuses ...
Teken in
Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Dis normaal om soms op jou lewenspad ontevrede en teleurgesteld te wees. Doen wat vir jóú belangrik is en nie altyd wat ander gelukkig maak ...
Elke mens beskik oor ten minste een spesiale Godgegewe gawe. Jy hoef dit nie te verdien, te koop of daarvoor te vra nie. Dit word ...