God se liefde in die storm

God se liefde in die storm

As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie.

(Jesaja 43:2)

God sĂȘ: My kind, in watter situasie jy jou ook al in hierdie stadium van jou lewe mag bevind, dalk deur ander se toedoen of miskien jou eie, Ek is God wat ’n bonatuurlike boog span oor jou lewe, met die leuse “Goddelike Inspraak”. En ek sĂĄl ingryp en my Naam sal daardeur verheerlik word!

Onthou, jy is nie noodwendig in die storm omdat jy iets verkeerds gedoen het nie. Daar is ’n Satan en daarom ook iets soos geestelike oorlogvoering. Dit help nie ons druk ons kop soos ’n volstruis in die sand en ontken dit nie.

Ons leer God se getrouheid eers ken wanneer ons in die storm is. Hoewel die dissipels drie myl diep in die see was, het Jesus van hulle geweet. Wanneer jy Hom nie kan sien nie, kan Hy jou nog sien. Hoe wonderlik is dit nie? My onvermoë om Hom ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

MĂ©Ă©r artikels

Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees! (Habakkuk 2:20) Die wĂȘreld om ons is boordensvol geraas. ...

Baie van die Jode het verneem dat Jesus daar is en het daarheen gekom, nie net ter wille van Jesus nie maar ook om vir ...

Scroll to Top