Kry balans in jou druk lewe

Kry balans in jou druk lewe

“Marta, Marta, jy is besorg en bekommerd oor baie dinge, maar net een ding is nodig. Maria het die beste deel gekies, en dit sal nie van haar weggeneem word nie.”

(Lukas 10:41-42)

Is jy ’n natuurlike “gewer” – ’n besige Martatjie? Altyd doenig met God se dinge – “goeie” werke vir die kerk, gesin, skool, oral waar vlytige hande en energie nodig is?

Die wêreld het Martas nodig – vroue wat nie wegskram om te help waar hulp nodig is nie. Jy kry hierdie hardwerkende vroue agter die ...

“Marta, Marta, jy is besorg en bekommerd oor baie dinge, maar net een ding is nodig. Maria het die beste deel gekies, en dit sal nie van haar weggeneem word nie.”(Lukas 10:41-42)Is jy ’n natuurlike “gewer” – ’n besige Martatjie? Altyd doenig met God se dinge – “goeie” werke vir die kerk, gesin, skool, oral...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ek dink oor die dae van die voortyd, oor die ou, ou jare. Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met ...

Hoor tog my gebed, Here, luister na my hulpgeroep; moet tog nie koud staan teenoor my trane nie, want ek is net op u beskerming ...

Scroll to Top