Liefde, geloof en hoop oorwin

Liefde, geloof en hoop oorwin

Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul.

(Kolossense 2:6-7)

Ons geduld, wysheid en geloof word elke dag getoets.

Ons bereik soms ’n punt in ons dag waar ons net ’n oomblik moet afknyp en voorraad opneem van alles wat ons het en al bereik het – nie net in diĂ© dag, maand of jaar nie, maar in ons hele lewe.

Watse situasies het ons al oorkom, waar ons waarlik gedink het daar gaan geen lig aan die einde van die tonnel wees nie?

Wanneer het ons sy Woord getuig, in ’n situasie waar ons getwyfel het in onsself? En tog, sy getuienis het ons sommer net oorval en dit het by ons uitgeborrel.

Ons loof Hom, soggens, as dit sy wil is dat ons wakker word en saans wanneer ons gaan slaap en weet Hy is aan ons sy en dat ons weer ’n asem sal uitblaas die volgende dag.

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

MĂ©Ă©r artikels

Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees! (Habakkuk 2:20) Die wĂȘreld om ons is boordensvol geraas. ...

Baie van die Jode het verneem dat Jesus daar is en het daarheen gekom, nie net ter wille van Jesus nie maar ook om vir ...

Scroll to Top