[OUDIO] Emosies is die sondebok van ons kosdrange
- Nuwe jy [Oudio]
- Antonette Grant, dieetkundige
Belustigheid (cravings) is die diepe begeerte of drang om iets spesifiek te eet. Dit is belangrik om te weet dat lus en honger nie dieselfde ding is nie.
Honger is fisiologies van aard. Jou bloedsuiker daal omdat jy lanklaas geรซet het. Jou maag grom en jy voel jy is gereed om te eet. โn Oorweldigende lus is iets anders.
Dit kan jou oorval, al het jy sopas geรซet. Dit is in werklikheid jou brein wat โn noodsein uitstuur vir โgoedvoel-hormoneโ om jou beter te laat voel.
Heelwat teorieรซ bestaan oor hoekom ons lus raak vir kos, maar daar is nie voldoende bewyse vir almal nie. Een is dat die liggaam sekere voedingstowwe benodig wat ons in โn spesifieke produk sal kry.
Nog โn teorie is dat mense wat hulle diรซte beperk en hulleself gereeld uithonger, meer geneig is om lus te raak vir ongesonde kosse. Mense wat ontbyt oorslaan of min deur die dag eet, raak ook dikwels lus vir โn soetigheidjie nรก aandete.
Die geloofwaardigste bevinding is dat sekere kosse โn uitwerking op spesifieke dele van ons brein het. Diรฉ kosse kan ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Mรฉรฉr oudio's
Tegnologie is wonderlik. Dit maak die lewe makliker, vinniger en interessanter. Soos met alle goeie goed, moet ons egter waaksaam wees.
...Corna Hibbert, besigheidseienaar
Niemand hou van boelies nie. Maar die lewe vra dat almal moet kan sterk staan. En krag vind jy รฉn jou bloedjie in die Woord ...
Carly van der Vyver, pastoor
Om jou hoop te vestig op Sy belofte vir beter dinge, beteken dit nie daar gaan niรฉ moeilike tye wees nie. Dit beteken wel dat ...