Stokvis met soetrissie en pynappel

Stokvis met soetrissie en pynappel

5 min. + gaarmaak: 30 min.

5-6 mense

800 g (1 boks) gevriesde stokvisfilette

1 medium rooi-ui

’n halwe geel soetrissie

’n kwart vars pynappel, in stukkies gesny

1 e olyfolie

1 t woestynsout of pienk sout

½ t growwe swartpeper

2 t uiepoeier

1 e heuning

vars koljander

sap van 1 lemmetjie

  1. Stel die oond op 200 °C. Berei bakplaat voor met kleefsproei.
  2. Plaas gevriesde stokvis op die bakplaat en bak in die oond vir 10 minute.
  3. Kap die rooi-ui fyn, en sny die soetrissie en pynappel op in stukkies.
  4. Meng die res van die bestanddele in ’n mengbak totdat die heuning opgelos is en voeg dan die ui, pynappel en soetrissie by.
  5. Haal die vis na 10 minute uit die oond, skep die pynappelmengsel oor en bak vir nog 20 minute.
  6. Dien dadelik op saam met bykos van jou ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense 1 t olyfolie   4 snye brood   Vir die eiermengsel   6 eiers   1 t woestynsout of pienk sout   ...

10 min. + gaarmaak 15 min.4 mense filetmedaljons of braaivleis van jou keuse   1 t olyfolie   1 rooi slaai-ui, opgekap   3 e rou heuning   150 ...

Scroll to Top