Nou het ek die dapperheid om die dinge te verander.”

Nou het ek die dapperheid om die dinge te verander.

Nuwe jy-finalis 2023

Carien Yzelle, 32, fisioterapeut, het 11.6 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor ...

As ma van ’n serebraal-gestremde seuntjie is daar baie dinge wat

ek nie kan beheer nie.

Hierdie reis het egter my vermoë verbeter om die uitdagings

te hanteer waaraan ek niks kan verander nie. Nou het ek die

dapperheid en durf om die dinge te verander wat wel binne my

vermoë is.

Met die ekstra gewig het ek fisiek begin sukkel om Eckart (6)

alleen te hanteer. Gou het ek besef dat om fisiek sterk en gesond

te wees, my die beste kans gee om hom beter te versorg. Dis nou

baie maklik om saam met hom op die mat te sit, of om hom alleen

winkel toe vat.

Ek weet my mooi hare, tande en slanker lyf gaan nie my kind se

diagnose verander nie, maar dit verbeter die huidige en die toekoms.

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dis normaal om soms op jou lewenspad ontevrede en teleurgesteld te wees. Doen wat vir jóú belangrik is en nie altyd wat ander gelukkig maak ...

Elke mens beskik oor ten minste een spesiale Godgegewe gawe. Jy hoef dit nie te verdien, te koop of daarvoor te vra nie. Dit word ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!