Ek het geleer om op te hou leuens oor myself glo.”

Ek het geleer om op te hou leuens oor myself glo.

Nuwe jy-finalis 2023

Lonita Strydom, 47, boekhouer, het 14.8 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor ...

My hele perspektief het verander. Ek kyk nou na die wêreld deur ’n rooskleurige bril. Elke dag voel soos Vrydag. Daar is nie meer blou Maandae nie.

Wie sou ooit kon dink dat om gewig te verloor en meer oor jouself te leer, so ’n groot impak op jou psige kan hê. Dis wonderlik om minder geïrriteerd met myself en ander mense te wees, en ek het baie meer geduld.

Ek het geleer om op te hou leuens oor myself glo. Dat ek nuwe waarhede moet uitspreek en lééf. Vroue is wonderbaarlik geskep. Ons is uniek en kosbaar, uitverkies, geliefd en sterk. Nooit weer gaan ek dink ek is net gemiddeld nie. Ek is soveel meer!

Ook, dat as jy beter verhoudings wil handhaaf, moet jy eerder fokus op die positiewe aspekte. Laat gaan dít wat jou terughou en waaraan jy niks kan doen nie. Jy kan nie iemand anders verander nie. Kyk eerder na jouself.

En wat kos ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Nuwe jy-finalis 2023 Carien Yzelle, 32, fisioterapeut, het 11.6 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … As ma van ’n ...

Nuwe jy-finalis 2023 Madelene van Heerden, 38, besigheidsvrou, het 16.2 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … Ek het sommer ...

Scroll to Top