Nou het ek die dapperheid om die dinge te verander.”

Nou het ek die dapperheid om die dinge te verander.

Nuwe jy-finalis 2023

Carien Yzelle, 32, fisioterapeut, het 11.6 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor ...

As ma van ’n serebraal-gestremde seuntjie is daar baie dinge wat ek nie kan beheer nie.

Hierdie reis het egter my vermoë verbeter om die uitdagings te hanteer waaraan ek niks kan verander nie. Nou het ek die dapperheid en durf om die dinge te verander wat wel binne my vermoë is.

Met die ekstra gewig het ek fisiek begin sukkel om Eckart (6) alleen te hanteer. Gou het ek besef dat om fisiek sterk en gesond te wees, my die beste kans gee om hom beter te versorg. Dis nou baie maklik om saam met hom op die mat te sit, of om hom alleen winkel toe vat.

Ek weet my mooi hare, tande en slanker lyf gaan nie my kind se diagnose verander nie, maar dit verbeter die huidige en die toekoms.

Vir iemand met FOMO (“fear of missing out”), en wat altyd lus is vir iets lekkers, raak ek nie meer angstig as dinge soos ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Nuwe jy-finalis 2023 Lonita Strydom, 47, boekhouer, het 14.8 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … My hele perspektief het ...

Nuwe jy-finalis 2023 Madelene van Heerden, 38, besigheidsvrou, het 16.2 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … Ek het sommer ...

Scroll to Top