Ansie Kotze

Oefening laat jou beter en sterker voel, van binne en buite.

Nuwe jy-finalis 2022

Ansie Kotze (48), kantoorwerker, het 15 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor ...

Ek hou asem op. Doktersbesoeke is lankal nie meer ’n positiewe ervaring nie. Gaan dit hierdie keer anders wees?

Die dokter toets en meet … toe glimlag hy breed.

Vir die eerste keer in jare is my bloedsuiker en bloeddruk binne normale perke. Ek ly ook nie meer aan tipe 2-diabetes nie. En die rugpyn, waarvoor nóg ’n rugoperasie my voorland sou wees, is bykans iets van die verlede. Ek voel soveel ligter en meer beweeglik.

“You’ve got this …” sê die dokter ingenome. Inderdaad, want alles het verander! Ek herken myself skaars.

As ek voorheen in ’n plek ingestap het en mense kýk, het ek altyd gewonder waarna kyk hulle? Wat is fout? Nou voel ek: Kyk maar – want wat jy ook al sien of dink, gaan niks verander aan die selfliefde en trots wat ek voel nie.

Nou dat ek ook my eie traumas deurgewerk het, is daar soveel meer begrip vir ander mense. Ek ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor. Hy het my uitgetrek uit die ...

Fiksheidskenner, BIANCA VAN RENSBURG, glo jy moet fiks wees in elke aspek van die lewe om gesond én gelukkig te wees, en jou volle potensiaal ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!