Appelkelkies
15 min. + gaarmaak: 10 min.
4 mense
1 e amandelmeel
knippie kaneel
1 groot Granny Smith-appel
1 groot Pink Lady-appel
sap van 1 suurlemoen
1 t olyfolie
60 g gedroogde appel
sap van 1 lemmetjie
4 e rou heuning
½ t sout
½ t kaneel
1 e karamelgeursel
50 g amandelvlokkies
½ k rosyntjies
- Gebruik kelkies of nageregbakkies en vorm ’n krummelbodem met (per porsie) amandelmeel en ’n knippie kaneel.
- Sny die appels eers in wiggies en dan in stukke.
- Plaas in water saam met die sap van 1 suurlemoen en laat dit week.
- In ’n pan, oor matige hitte, verhit die olyfolie en voeg dan al die ander bestanddele vir die appelmengsel by.
- Roer aanhoudend totdat die heuning begin karamelliseer, verwyder van hitte.
- Dreineer die suurlemoenwater van die appelstukke, en ...
Teken in
Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Elke mens beskik oor ten minste een spesiale Godgegewe gawe. Jy hoef dit nie te verdien, te koop of daarvoor te vra nie. Dit word ...
Om te waag is om te groei. Dit kan egter gevaarlik wees om risiko’s te loop. Hoe leer jy jou kind om gesonde kanse te ...