God is groter as jou vrese 

God is groter as jou vrese 

Ek het die Here aangeroep en Hy het my geantwoord, Hy het my gered uit alle doodsgevare. Dié wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap ... (Psalm 34:5) 

As jy enigsins in Christelike sirkels in Suid-Afrika beweeg, is daar een boodskap wat jy herhaaldelik hoor. God is God, maak nie saak wat jy sien nie. Maar as jy nie die Here ken nie, sit jy met dit wat jy sien, en dan sou ek ook lam bekommerd wees.

’n Gelowige het ’n paar feite wat sy of haar lewe rig. Die Here is soewerein, en dit is Hy wat die Koning aanstel in ’n land; of die leier dan nou goed of ongeregtig is. Daar is seën wat kom saam met ’n Christenleier, maar daar is diepe loutering wat kom saam met een wat jou te na kom. Soveel so dat vervolgde Christene in geslote lande juis vra dat ons nie bid dat die vervolging ophou nie, omdat hulle die diepte sien wat lyding op die wese van ’n Jesusnavolger uitoefen.

Wat ons bring by my en jou. In ons land mag ons nog vrylik ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

… en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop; en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons ...

Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Hy wat in die gestalte van God was … het Homself verneder ...

Scroll to Top