[VIDEO] Help! My kinders verskil
- Ouerskap MENTOR
- Lizanne du Plessis
Net een deksel pas perfek op een spesifieke pot, ongeag hoe hard jy druk of hoe eenders die deksels lyk. Dieselfde is waar van ons kinders.
Ek wonder dikwels hoe dit moontlik is dat twee kinders met dieselfde pa en ma en wat in dieselfde huis grootword, soos dag en nag kan verskil.
Dawid beskryf dit mooi in Psalm 139 waar hy sê: “U self het my diepste wese gemaak, my in die moederskoot gevorm.” Wat ’n fantastiese beeld van hoe ons elkeen uniek gemaak is.
Net soos elke potjie sy eie deksel het wat presies pas, so moet ouers elke kind anders benader, hanteer en dissiplineer.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Anzél Rabie
- Anzél Rabie
ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe en hoe geloof haar dra deur die ...
Lucia Dramat
- Lucia Dramat
Soms kies ons om twee keer swaar te kry. Ons herleef die slegte tye van die verlede in ons gedagtes. Ons loop die oomblik waarin ...
Isak Burger
- Isak Burger
[Episode 8 – Video-reeks: Wat die Bybel se oor die lewe na die dood] Daar is soveel stories van mense wat nabydood-ervarings gehad het wat ...