Staan op vir wat waar en reg is 

Staan op vir wat waar en reg is 

Slegte mense het geen begrip van wat reg is nie ... Liewer arm wees en eerbaar lewe as oneerlik lewe en ryk wees. (Spreuke 28:5-6) 

Ek hoor onlangs by ’n werksessie: “As jy jou eie unieke self is, is daar geen kompetisie nie.” Ons is elkeen so uniek geskep, met ons eie talente, eienskappe, swakhede, sienings en smake. Dink net hoe vervelig die wêreld sou gewees het as almal dieselfde was. 

Dus moet ons in onsself glo en sien watter wonderlike, unieke eienskappe Hy ons gegee het. Niemand is mos perfek nie, maar in God se oë het Hy ons volmaak geskep vir ons tyd hier op aarde. Ons almal wens soms ons lyk soos iemand anders of kan doen wat hulle doen, maar hul lewensdoel is anders. Sodra ons dit besef, kan ons begin werk aan ons eie unieke self. 

As jy dit wat in jou hart is, uitstraal na buite, kan niemand in jou twyfel nie, want jy is eg in wie jy is. Spreuke waarsku dat die arme in sy eerlikheid beter is as die oneerlike tweegesig, al leef daardie jakkals in weelde. Ek is liewer ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

… en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop; en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons ...

Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Hy wat in die gestalte van God was … het Homself verneder ...

Scroll to Top